Do not grow weary, while doing good Aug 19, 2026 Daily Devotions Listen here Galatians 6:9 And let us not grow weary while doing good, for in due season we shall reap if we do not lose heart. Now let's be honest, we all get tired and say things like, "I'm so tired ... Read more
Wat beteken die kruis in jou lewe? Aug 18, 2026 Daily Devotions Luister hier Galasiërs 6:14 Maar wat my betref, mag ek nooit roem nie, behalwe in die kruis van onse Here Jesus Christus, deur wie die wêreld vir my gekruisig is en ek vir die wêreld. Die Griekse woor... Read more
Live and walk by the Spirit Aug 17, 2026 Daily Devotions Galatians 5:25 If we live by the Spirit, let us also walk by the Spirit. Is it not amazing to know that believers in Christ get to be led by the Spirit and walk by the Spirit and, of course, then be a... Read more
'n Nuwe skepsel Aug 14, 2026 Daily Devotions Galasiërs 6:15 Want in Christus Jesus het nòg die besnydenis nòg die onbesnedenheid enige krag, maar ’n nuwe skepsel. Ongelukkig, net soos destyds in Galasië, wil baie gelowiges in Christene vandag no... Read more
The fruit of the Spirit Aug 13, 2026 Daily Devotions Galatians 5:22 But the fruit of the Spirit is love, joy, peace, patience, kindness, goodness, faithfulness, gentleness, and self-control. I'm sure by now we all know that love, joy, peace, patience, k... Read more
Losgekoop Aug 12, 2026 Daily Devotions Galasiërs 3:13 Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet deur vir ons 'n vloek te word — want daar is geskrywe: "Vervloek is elkeen wat aan 'n hout hang." Kom ons plaas net gou hierdie woor... Read more
Crucified with Christ Aug 11, 2026 Daily Devotions Galatians 2:20 I have been crucified with Christ, and I no longer live, but Christ lives in me. And the life I now live in the flesh, I live by faith in the Son of God who loved me and gave Himself fo... Read more
Losgemaak Aug 7, 2026 Daily Devotions Galasiërs 1:15-16 Maar toe dit God behaag het, wat my afgesonder het van die skoot van my moeder af en deur sy genade geroep het, om sy Seun in my te openbaar, sodat ek Hom onder die heidene sou verko... Read more