To be Aug 25, 2026 Listen here Ephesians 4:32 But be kind and compassionate to one another; forgive one another just as God also forgave you in Christ. The Greek word γίνεσθε (ginesthe) means "to be, to become, to let i... Read more
Ver bo! Aug 24, 2026 Luister hier Efesiërs 3:20-21 En aan Hom wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk, aan Hom die heerlikheid in die gemeente in Christus Jesus deur alle ... Read more
His Power, His Authority Aug 21, 2026 Listen here Ephesians 1:19-21 and what is the exceeding greatness of His power toward us who believe, according to the working of His mighty power which He worked in Christ when He raised Him from the... Read more
God is Geseënd! Aug 20, 2026 Luister hier Efesiërs 1:3 Geseënd is die God en Vader van ons Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus. Jy weet mos dat God liefde is en dat God li... Read more
Do not grow weary, while doing good Aug 19, 2026 Listen here Galatians 6:9 And let us not grow weary while doing good, for in due season we shall reap if we do not lose heart. Now let's be honest, we all get tired and say things like, "I'm so tired ... Read more
Wat beteken die kruis in jou lewe? Aug 18, 2026 Luister hier Galasiërs 6:14 Maar wat my betref, mag ek nooit roem nie, behalwe in die kruis van onse Here Jesus Christus, deur wie die wêreld vir my gekruisig is en ek vir die wêreld. Die Griekse woor... Read more
Live and walk by the Spirit Aug 17, 2026 Galatians 5:25 If we live by the Spirit, let us also walk by the Spirit. Is it not amazing to know that believers in Christ get to be led by the Spirit and walk by the Spirit and, of course, then be a... Read more
'n Nuwe skepsel Aug 14, 2026 Galasiërs 6:15 Want in Christus Jesus het nòg die besnydenis nòg die onbesnedenheid enige krag, maar ’n nuwe skepsel. Ongelukkig, net soos destyds in Galasië, wil baie gelowiges in Christene vandag no... Read more
The fruit of the Spirit Aug 13, 2026 Galatians 5:22 But the fruit of the Spirit is love, joy, peace, patience, kindness, goodness, faithfulness, gentleness, and self-control. I'm sure by now we all know that love, joy, peace, patience, k... Read more
Losgekoop Aug 12, 2026 Galasiërs 3:13 Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet deur vir ons 'n vloek te word — want daar is geskrywe: "Vervloek is elkeen wat aan 'n hout hang." Kom ons plaas net gou hierdie woor... Read more